Boodskap vir die week
Eksodus 17: 1 -16. Waar is God? Israel word deur die Here uit Egipte uit gered, en die gemeenskap is oorvloedig dankbaar vir die afgooi van die juk van slawerny. Hierdie dankbaarheid en opgewondenheid oor ‘n nuwe Vryheid word egter nie
Boodskap vir die week
Romeine 8:1-17 De breede en de smalle weg, so staan die ou bekende prent bekend van die twee paaie- die een wat lei na die verderf en die ander na die hemel. Romeine 8 is seker een van die bekendste hoofstukke
Boodskap vir die week
Boodskap Vandag Skriflesing: Matteus 11:16-19, 25-30 Die uitsprake van Jesus in die gedeelte wat ons gelees het moet teen die volgende agtergrond verstaan word:Twyfel, kritiek en openlike vyandigheid teenoor Jesus en sy dissipels het al hoe sterker gegroei. Die deurlopende motief is die
Boodskap vir die week
Preekskets: Matt 9:35-10:5 en 10:34-11:1 Hierdie is die tweede lang “rede” van Jesus in die Matteus evangelie, na die Bergrede in hoofstukke 5-7. Na Jesus daar beskryf het hoe lyk ‘n lewe in sy koninkryk en in hoofstukke 8 en 9
Boodskap vir die week
Prediker 11:8 – 12:7. Wysheid vir verandering Alles kom tot niks, sê die Prediker. Of altans, so het die Prediker eens gesê, maar wat sê hy vandag? Dit klink net te hopeloos om hierdie woorde ter harte te neem, dit druk
Boodskap vir die week
Die samelewing van Jesus Skrifgedeeltes se ware betekenis word meestal eers gevind wanneer ons ‘n deeglike kyk het na die tyd en die omgewing waarin die gebeure afspeel. Belangrike vrae moet daarom gevra word wanneer daar oor die betekenis van Johannes
Boodskap vir die week
Boodskap Vandag: Drie-eenheidsondag Drie-eenheidsondag word gewoonlik op die eerste Sondag na Pinkster (en ook eerste Sondag in Koninkryktyd) gevier. Die klem val op die viering van die misterie van God as die vehoudingsmatige God. Skriflesing: Romeine 8: 15; 22- 28 & 31-39 Paulus
Boodskap vir die week
Preekskets: Rom. 8:18-30 Met vandag se Pinksterfees sluit ons ons Pinksterweek af. Ons lees uit Rom. 8:18-30. Daar is baie waarby ons kan stilstaan in hierdie gedeelte, maar vanoggend fokus ons op vers 23 wat vertel hoe ons die Gees as
Boodskap vir die week
Preekskets: Jesaja 58:13-14 Die idee van “sabbat” roep verskillende gedagtes en herinnerings by ons op. Dalk is die onmiddellike gedagte die vraag na die verband tussen die sabbat, Sondag en “die Here se dag”. Ouer lidmate mag dalk herinner word aan uitsprake
Boodskap vir die week
Broosheid as ‘n bate 1 Petrus is ‘n brief aan ontwrigte mense. Hulle word vervolg, verjaag, gespot, en verinneweer. Sommige van hulle word in tronke gegooi en ander word gekruisig of aan die brand gesteek. Hulle is bang, selfs beangs, sou