Title Image

Kommunikasie

NGK Welgemoed

Kommunikasie

Die kommissie vir kommunikasie se hoofdoel is om die boodskap van NG Kerk Welgemoed na buite dra op ‘n effektiewe wyse.
Volg ons gerus op Facebook, Twitter en Instagram, of besoek ons webtuiste. Aanlyndienste is beskikbaar op YouTube.

Vir meer inligting rakende algemene kommunikasie-aangeleenthede kontak gerus vir die kerkkantoor op 0219132320