Boodskap vir die week
Die besondere betekenis van 1 Korintiërs 13 kom na vore as ons dit lees binne die groter geheel van die brief aan die Korintiërs: Die gemeente het verskeie uitdagings beleef, waaronder partyskappe, meningsverskil en onsekerheid oor ‘n hele aantal sake.
Boodskap vir die week
40-Dae Ons 40 Dae-veldtog begin vandag. Egte Gesprek. Vir gelowiges vind egte gesprek plaas wanneer daar diep geluister word na mekaar. Maar daar moet ook ‘n openheid wees om die fluisteringe van die Gees te hoor. Die Bybel is die bron
Boodskap vir die week
Teks: Prediker 3. “Vir alles is daar ‘n vasgestelde tyd; daar is ‘n tyd vir elke saak onder die hemel.” Beplan God elke saak? Beplan hy die tragedie waarin ons onsself soms vasloop? Is hierdie ‘n antwoord vir al ons vrae
Boodskap vir die week
DANKSEGGING EN GEBED VIR DIE GEMEENTE 9Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, 10sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik
Boodskap vir die week 24 Januarie 2021
Boodskap vir vandag Iemand merk onlangs op: “Die onrus is hier, die rus is elders. Ek smag na stille vrede in my en om my, maar dit bly ‘n vrome wens, ‘n skim.” Voel u dalk ook so? Kom ons lees Psalm
Boodskap vir die week
Openbaring 4 Ons staan naby aan die einde van ‘n rowwe jaar. Ons weet dat ons almal deur ‘n ongekende tyd van vrees en onsekerheid is, en dat dit na alle waarskynlikheid nog nie verby is nie - volgende jaar mag dalk
Boodskap vir die week
Preekskets: Jesaja 40:1-11 Jesaja 40 is die begin van die tweede hoofdeel van Jesaja. Die eerste hoofdeel fokus op die oordeel wat na Jerusalem kom. Met die aanbreek van hoofstuk 40 word afgelei dat die oordeel reeds getref het en nou
Boodskap vir die week
Vrymaker Vryheid is een van daardie voorregte wat ons eers moes verloor voordat ons dit regtig na waarde kon skat. Tydens die grendeltyd het ons skielik besef wat ons gehad het. Net die verlies aan vryheid om te kan beweeg en
Boodskap vir die week
Preekskets: Efesiërs 1:15-23 Hierdie Sondag staan bekend as “Sondag van Christus die koning” en is die laaste Sondag van die kerklike jaar. Die jaar word dus afgesluit deur ‘n herinnering en bevestiging dat Jesus inderdaad die koning en heerser oor alle
Boodskap vir die week
Skriflesing: Hebreërs 11:1-3, 27 & Genesis 13:1-18 Ons sit vandag aan by die nagmaaltafel. Elk van ons sluit by die nagmaal aan met eie emosies en behoeftes. Naas ons eie gevoelens is ons aan die tafel van die Heer juis ook