Title Image

Diensgetuienis

NGK Welgemoed

Diensgetuienis

Ons ondersteun sendingaksies deur middel van finansiële en materiele bydraes, voorbidding en onderskraging, asook besoeke aan die plekke waar ons sendelinge werk. Die gemeente ondersteun tans sendelinge in Lesotho, Transkei, Frankryk, Japan en Arabiese gemeenskap in Amerika. Die kommissie is ook aktief betrokke by uitreike na gemeenskappe in ons omgewing waar daar geestelike nood is.

Vir meer inligting, kontak gerus:

Voorsitter: Kobie van der Merwe

Kontak: jpkobie@iafrica.com of 083 303 3658

Sendelinge in Afrika en Elders

August-Basson

August Basson

Christo Wooding

Christo Wooding

Fudukile Menze

Fudikile Menze

Marita Niemand

Marieta Niemand

Marius en Amanda du Plooy

Marius en Amanda du Plooy

Missie Japan

Stephan van der Watt