Title Image

Boodskap vir die week

Opsoek na nuutheid Geseënde nuwe jaar, of geseënde 2022. Dit is woorde wat jy onlangs waarskynlik baie gehoor het. Maar wat is regtig nuut aan die nuwe jaar? Daar word gepraat van 2022 as Twenty Twenty Too. Net nog ‘n jaar