Woord vir die week
Matteus 11:16-19, 25-30 In verse 29 en 30 lees ons dat Jesus sê: “Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is
Boodskap vir die week
Preekskets: Matt 9:35-10:5 en 10:34-11:1 Hierdie is die tweede lang “rede” van Jesus in die Matteus evangelie, na die Bergrede in hoofstukke 5-7. Na Jesus daar beskryf het hoe lyk ‘n lewe in sy koninkryk en in hoofstukke 8 en 9
Boodskap vir die week
Prediker 11:8 – 12:7. Wysheid vir verandering Alles kom tot niks, sê die Prediker. Of altans, so het die Prediker eens gesê, maar wat sê hy vandag? Dit klink net te hopeloos om hierdie woorde ter harte te neem, dit druk
Woord vir die week
Ons lees hierdie week Prediker 11:7 – 12:8. Alles kom tot niks, sê die Prediker, alles kom tot niks. Ons lees hierdie woorde van Prediker anders vandag as wat ons dit drie maande gelede sou gelees het, omdat ons in
Boodskap vir die week
Die samelewing van Jesus Skrifgedeeltes se ware betekenis word meestal eers gevind wanneer ons ‘n deeglike kyk het na die tyd en die omgewing waarin die gebeure afspeel. Belangrike vrae moet daarom gevra word wanneer daar oor die betekenis van Johannes
Boodskap vir die week
Boodskap Vandag: Drie-eenheidsondag Drie-eenheidsondag word gewoonlik op die eerste Sondag na Pinkster (en ook eerste Sondag in Koninkryktyd) gevier. Die klem val op die viering van die misterie van God as die vehoudingsmatige God. Skriflesing: Romeine 8: 15; 22- 28 & 31-39 Paulus