Title Image

Vrouebediening

NGK Welgemoed

Vrouebediening

Vir meer inligting omtrent die vrouebediening kontak gerus:

Hannelie van Niekerk 

Selno: 084 497 9690

Huishulpe werk by baie gesinne en hoewel hul deel uitmaak van al die kerk se aktiwiteite word daar ook spesifiek  aandag gegee aan hierdie groep vroue se behoeftes en stokperdjies.

Bybelstudiegroepe en naaldwerkklasse word weekliks aangebied en gereelde uitstappies vir die vroue word georganiseer deur die Vrouebediening.

Naaldwerkklasse  Saterdae  14:00 in die kerksaal: Mariana Stopka  0729050858.