Boodskap Sondag 28 Oktober 2018
Boodskap – Hebreërs 4:12-16 ‘n God met empatie. Empatie beteken om iemand anders se pyn te voel, om jouself in iemand anders se skoene te plaas. God is nie ‘n ver-af wese wat ons menswees nie verstaan nie. God is
Boodskap 21 Oktober 2018
Psalm 55 Die lewe bied allerhande uitdagings. Dikwels is dit geleenthede tot groei en ontwikkeling. Dit gebeur egter ook dat daar tye is wat dit voel asof dinge te veel raak. Wanneer dit gebeur, reageer mense op verskillende maniere. Dit lyk