Boodskap vir die week
Kerstyd kom nader – dié tyd van die jaar wanneer ons in besonder nadink oor al die dinge wat Jesus na die wêreld en ons alledaagse bestaan gebring het. Dié dinge wat die lewe vir ons oor en oor die moeite
Boodskap vir die week
Begin van voor af Die van ons wat met rekenaars werk, weet dat dit soms nodig is om nuwe programme ‘op te laai’. Dit gebeur gewoonlik wanneer daar ‘n nuwe toepassing’ ontwikkel is wat nuwe moontlikhede ontsluit. Dan kry jy die
Boodskap vir die week
Filemon In hierdie persoonlike briefie vra Paulus vir Filemon om sy slaaf, Onesimus, as ‘n broer te ontvang. Ons kan moeilik begryp watter radikale versoek hierdie was: In die antieke wêreld was ‘n slaaf gesien as ‘n stuk “lewendige gereedskap”
Boodskap vir die week
Skriflesing: Johannes 15:1-8 Die kern van Johannes 15 is ‘n dringende versoek van Christus dat ons as sy volgelinge getrou sal volhard in ons persoonlike verhouding met Hom. Ons leef in ‘n bepaalde tydsgewrig en konteks. Daar is mense wat “afskeid” neem van
Boodskap vir die week
Vandag se Boodskap - Lukas In die Evangelie van Lukas speel gebed ‘n belangrike rol met vele verwysings na Jesus wat bid. Lukas beskryf ook hoe Jesus se volgelinge hierdie ingesteldheid van voortdurende gebed in die Handelinge boek voortsit. In vandag se gedeelte
Boodskap vir die Week
Preekskets: Psalm 100 Psalm 100 is kort, maar kragtig. In ons Psalmboek is dit een van die Psalms wat meer gereeld gesing word en sy melodie word vir verskeie ander liedere ook gebruik. Die opskrif “’n Dankpsalm” som mooi die hele
Boodskap vir die week
Jeremia 8:18 - 9:1 Jeremia is bekommerd oor die volk van die Here se afvalligheid. Met allerlei argumente sus hulle die volk sodat hulle voortgaan met hulle rituele en godsdienstige praktyke sonder om van harte die Here te dien. Soms klink
Boodskap vir die week
Skriflesing: Jakobus 1:19-27 Jakobus verduidelik hier wat egte, suiwer godsdiens “voor God die Vader” is. Nie alleen is die “voor God” ‘n uiters bekende uitdrukking in die Ou-Testamentiese tradisies nie, maar in die Christendom sou dit in die vorm van ‘n lewe coram
Boodskap vir die week
Lukas 15:1-10 Hierdie twee bekende gelykenisse sê iets van die hart van die evangelie – inderdaad, van die vroegste af het Christene uitbeeldings van Jesus as die Goeie Herder gemaak, wat daarop wys dat tekste wat sulke beeldspraak gebruik, van die
Boodskap vir die Week
Psalm 74 Wat is die hooffokus van die erediens? Daar is verskeie antwoorde daarvoor. ‘n Verdere vraag sou wees hoekom ek en jy persoonlik erediens toe kom? Is dit om skaflik te lyk? Ontvlugting? Om God te loof en te