Familiebediening
Babakamer vir ouers en babas/ peuters op die gallery.
Kinderbediening om 09:00
Tienerkerk/Informele aanddiens om 17:30

Jakkers
4 – 5 jariges & Graad R klasse bokant kapel

Jonk
Gr. 1 – 5 in die saal
Gr. 6 in die kapel

Jeug
Tienerdiens (Gr. 7 – 11) in die saal
NGK Welgemoed
Preekprogram
Die preekprogram mag verander a.g.v. Kovid-19.
Daar sal, tot verdere kennisgewing, geen eredienste in die kerkgebou plaasvind nie. Alle dienste sal beskikbaar wees op YouTube.
24 Januarie 2021
09:00 Ds. Heerden van Niekerk
31 Januarie 2021
09:00 Ds. Nelis Janse van Rensburg
07 Februarie 2021
09:00 Ds. Jakkie Strachan
14 Februarie 2021
40 Dae
09:00 Ds. Nelis Janse van Rensburg
17 Februarie 2021
Aswoensdag
19:00 Stildiens
21 Februarie 2021
40 Dae
09:00 Ds. Wouter van Velden
28 Februarie 2021
40 Dae
09:00 Ds. Heerden van Niekerk