Title Image

Gemeentebediening

Gemeentebediening

Die gemeentebediening staan onder leiding van die Bedieningskommissie.
Die Leier-ouderling is die voorsitter.
Hierdie kommissie is verantwoordelik vir al die bedieningswerk wat o.a. toerusting, kleingroepe en die kerkjaar insluit.

Kerkjaarkalender

Ons volg in Welgemoed die kerkjaarkalender getrou. Dit verleen diepte aan ons gemeentelike aktiwiteite en verseker dat aan die volle spektrum van die boodskap
van die Bybel aandag gegee word.

Palmsaondag – Ds. Nelis Janse van Rensburg afskeidsdiens

Basaar 2025

Wêreld Biddag vir vroue 2025

Basaar 2024

Palmsondag 2024

Palmsondag 2023

Kerssangdiens 2022

Pinkster 2022

Grootlydensweek 2022

Kerssangdiens 2021

Pasgamaal

Palmsondag

Opstanding

Aswoensdag