NGK Welgemoed
Barmhartigheid
Die barmhartigheidsarm van die gemeente wil graag alle belangstellendes uitnooi om by een van die vele fasette van dienslewering betrokke te raak.
Kundigheid op enige gebied is altyd welkom, maar ons soek ook gewillige, entoesiastiese persone wat, d.m..v hul tyd, kan help om die lewensomstandighede van persone in ons omgewing te verbeter.
Ons het nege fokusprojekte/instansies/gemeentes waarop ons fokus. Ons moedig gemeentelede aan om prakties by hierdie projekte betrokke te raak.
Die koördinering van insamelings en aksies word behartig deur Alida Groenewald. Jy kan ook met die kerkkantoor (021-9132320) sakel indien jy navrae het oor
bydraes of donansies.
Ligstad in Bellville
Kontak: Annette Hansen
E-pos: [email protected]
Living Network Krisissentrum in Bellville
Kontak: Louise Spies
E-pos: [email protected]
Nal’iBali Leesprojek by Tygerberghospitaal
Kontak: Nicola Mostert
E-pos: [email protected]
Maitland Gemeenskapskerk
Kontak: Kristy Hansen
E-pos: [email protected]
Disciples of Christ church in Khayelitsha
Kontak: Wouter van Velden
E-pos: [email protected]
NGK Ruyterwacht gemeente
Kontak: Alida Groenewald
E-pos: [email protected]
Alta du Toit Nasorg in Bellville
Kontak: Aletta Janse van Rensburg
E-pos: [email protected]
Trusthuise vir Seniors in Bellville
Kontak: Banus Baard
E-pos: [email protected]
Huis Jabes
Kontak: Adri Klindt
E-pos: [email protected]