Woord vir die week
Genesis 32:22-31 Die verhaal van Jakob se worsteling met die vreemde man in die Jabbokdrif is aangrypend. Hulle beland in ‘n geveg en uiteindelik slaan die man hom op die heup, só dat hy vir altyd mank sou loop. Die gebeurtenis
Boodskap vir die week
MATTEUS 13:1-9;18-23 TEMA: Saai saam met die Groot Saaiboer “Wie ore het, moet luister!”, sê Jesus in die gelykenis van die saaier, sodat die groot Saaiboer se boodskap honderdvoudig kan vrug dra! Die saad van God se Woord vat nie
Woord vir die week
Dr Stéphan van der Watt speel ‘n sleutelrol in Missie Japan. Sy werksaamhede behels betrokkenheid by die teologiese opleiding van studente by die Gereformeerde Kweekskool in Kobe, leraarskap van die plaaslike gemeente en betrokkenheid by die liefdesdiens van die Gerformeerde
Boodskap vir die week
PREEKSKETS: Matt 17:14-20 Die gebeure in ons fokusteks speel af kort na die merkwaardige verheerliking op die berg (17:1-8) en terwyl Jesus op pad is na Jerusalem. Met hulle onvermoë om die besorgde pa te help lyk die dissipels maar sleg
Woord vir die week
Hierdie week staan ons stil by ‘n paar kort gelykenisse wat Jesus oor die koninkryk van God vertel het: Matt 13:31-33 en 44-52. Lees hierdie gelykenisse ‘n paar keer deur die loop van die week deur. Watter van die verskillende
Boodskap vir die week
Eksodus 17: 1 -16. Waar is God? Israel word deur die Here uit Egipte uit gered, en die gemeenskap is oorvloedig dankbaar vir die afgooi van die juk van slawerny. Hierdie dankbaarheid en opgewondenheid oor ‘n nuwe Vryheid word egter nie
Woord vir die week
Preekskets 19 Julie Ons lees Eksodus 17: 1 – 16 Israel word deur die Here uit Egipte uit gered, maar die opwinding van die bevryding word mettertyd deur die droë en growwe woestynsand weggeskaaf. Israel begin wonder of die God wat hulle
Boodskap vir die week
Romeine 8:1-17 De breede en de smalle weg, so staan die ou bekende prent bekend van die twee paaie- die een wat lei na die verderf en die ander na die hemel. Romeine 8 is seker een van die bekendste hoofstukke
Woord vir die week
Rom. 8:1-17 Daar is ons eie menslike aard… en dan is daar ʼn lewe deur die Gees As ons net vanuit ons menslike werklikheid oor onsself dink, gaan ons net soos almal wees- net mense. Maar wanneer ons vanuit die die
Boodskap vir die week
Boodskap Vandag Skriflesing: Matteus 11:16-19, 25-30 Die uitsprake van Jesus in die gedeelte wat ons gelees het moet teen die volgende agtergrond verstaan word:Twyfel, kritiek en openlike vyandigheid teenoor Jesus en sy dissipels het al hoe sterker gegroei. Die deurlopende motief is die