Woord vir die week
Ons betree eerskomende Sondag Koninkrykstyd. Dit strek van die eerste Sondag ná Pinkster (Drie-eenheidsondag) tot die laaste Sondag voor Advent (Christus die Koning-Sondag). Ons lees hierdie week Romeine 8:18-30 en dink na oor die werk van die Vader, Seun en
Boodskap vir die week
Preekskets: Rom. 8:18-30 Met vandag se Pinksterfees sluit ons ons Pinksterweek af. Ons lees uit Rom. 8:18-30. Daar is baie waarby ons kan stilstaan in hierdie gedeelte, maar vanoggend fokus ons op vers 23 wat vertel hoe ons die Gees as
Winter Saaier
Liewe VriendDie inperkingsregulasies weens Covid-19 het daartoe gelei dat ons nie vanjaar ons winter uitgawe van Die Saaier kon druk en pos nie. Ons vra om verskoning vir die ongerief aangesien ons besef dat baie van ons ondersteuners dit geniet
Pinksterprogram 2020
Aanddienste is om 19:15 behalwe Sondag 24 Mei is om 18:30 Sondagoggend:Die sabbat: Vreugde, frustrasie of irrelevant? Sondagaand: ’n Verbondsverhouding en ‘n nuwe samelewing Maandag: Verbondsmense, nie produksiemiddele nie Dinsdag: Tyd vir asem skep Woensdag: Werktuig in die hand van
Boodskap vir die week
Preekskets: Jesaja 58:13-14 Die idee van “sabbat” roep verskillende gedagtes en herinnerings by ons op. Dalk is die onmiddellike gedagte die vraag na die verband tussen die sabbat, Sondag en “die Here se dag”. Ouer lidmate mag dalk herinner word aan uitsprake
Woord vir die week
Pinkster 2020 Hierdie jaar val Pinksterfees op die 31ste Mei. Ons sal oudergewoonte die week voor dit Pinksterdienste hê. Vanjaar sal ons ongelukkig nie in die kerk kan bymekaar kom en die sop en brood na die tyd saam geniet nie
Boodskap vir die week
Broosheid as ‘n bate 1 Petrus is ‘n brief aan ontwrigte mense. Hulle word vervolg, verjaag, gespot, en verinneweer. Sommige van hulle word in tronke gegooi en ander word gekruisig of aan die brand gesteek. Hulle is bang, selfs beangs, sou
Boodskap vir die week
Lukas 10: 25 – 37 ‘n Krisis soos die tyd waarin ons tans leef het ‘n manier om ou vrae op nuwe maniere te vra. Sedert die ontstaan van ons geloofstradisie worstel gelowiges met die manier waarop ons ons oortuiginge uitleef in