Boodskap vir die week
Ek en my huis, ons sal die Here dien: Josua 24 Hierdie beroemde woorde van Josua het vandag nog groot betekenis. Josua se leierskap is al oor die eeue as model voorgehou. Hy leef uit oortuiging uit. Hy weet wie hy
Boodskap vir die week
Eksodus 20 Dit is moeilik om die waarde van die tien gebooie vas te vat. Aan die een kant is dit in geheel ‘n stel reëls wat maklik ‘n persoon se hele lewe kan inrig, selfs ‘n groep of samelewing s’n.
Boodskap vir die week
Klaagliedere 3:1 - 33 Die boek Klaagliedere is waarskynlik geskryf na die verwoesting van Jerusalem, die gepaardgaande ballingskap en die algehele trauma, verlies en onsekerheid wat die Judeërs ervaar het na hierdie gebeure. Die gedigte in die boek is meestal volksklaagliedere,
Boodskap vir die week
Die Here is by jou Die teenwoordigheid van die Here word dikwels as die rede genoem waarom ons behoort te kan voortgaan, oorleef of positief bly. Wanneer mense seer het, of verliese moet verwerk, of moeilike uitdagings moet hanteer, dan herinner
Boodskap vir die week
Skriflesing : Eksodus 32:1-14 Daar is ‘n soort stilte wat aangenaam is. Dink byvoorbeeld aan die stilte tussen mense wat mekaar reeds jare lank ken. Dit is ‘n stilte wat gevul is met teenwoordigheid en aanvaarding. Die teenwoordigheid van God bring ‘n
Boodskap vir die week
Hebreërs 6: 13 -20 Ons elkeen weet baie dinge. Ook oor ons geloofsoortuiginge, ons weet van sekere leerstellings, ons weet van sekere oortuigings, en ons weet van sekere geloofspraktyke. Van sommige goed weet ons, en ander goed is weer baie meer
Boodskap vir die week
Frustrasie: Eksodus 17:1-7 Ons almal ken frustrasie… wanneer jy byvoorbeeld iets wil laat gebeur of iets wil hê wat jou ontwyk. Die afgelope maande was vol frustrasie. Ons wou ons vryheid hê. Ons wou ons regte uitoefen. Ons wou uitkom uit
Boodskap vir die week
Frustrasie: Exodus 17:1-7 Ons almal ken frustrasie… wanneer jy byvoorbeeld iets wil laat gebeur of iets wil hê wat jou ontwyk. Die afgelope maande was vol frustrasie. Ons wou ons vryheid hê. Ons wou ons regte uitoefen. Ons wou uitkom uit
Boodskap vir die Week
Eksodus 16:13-15 Ons het verlede week gehoor oor die aanbreek van ‘n nuwe tyd vir Israel toe die eerste Paasfees gevier is en hulle uit Egipte kon trek. Daarna volg die verhaal oor die tog deur die see en hoe God
Boodskap vir die week
Eksodus 12: 1 – 20. Die begin van ‘n nuwe kalender Op Nuwejaarsdag is die gebruik om te dink aan die jaar wat voorlê, gewoonlik met die klem op die geleenthede en suksesse waarvan ons droom, en die jaar wat verby