Boodskap vir die week
Matteus 6: 5 – 14 Gebed Gebed is vervleg met ons geloof soos ons harte en die are wat in ons liggame beweeg. Aan die een kant is dit hoe ons met God kommunikeer, die mees algemene manier waarop ons ons hartsbegeertes aan
Boodskap vir die week
Skriflesing: Prediker 9:7-10 Die lewe besit volgens die Prediker ‘n dubbelkantigheid - jy kan die lewe leef uit ‘n vuis vol moeite of uit die oop hand van God! Die Prediker beskou die lewe aanvanklik vanuit die gesigspunt van daardie mens wat
Boodskap vir die week
Johannes 20 en Openbaring 21 Die Here het opgestaan! Dit is Paasfees en ons bring die besondere gebeure van Christus se opstanding in herinnering. Ons kyk hierdie week na die manier waarop die skrywer van Openbaring die opstanding interpreteer het. Ons lees