Woord vir die week
Zinyane LeSilo het onlangs in reaksie op dr Mbuyiseni Ndlozi se omstrede tweet oor die Springbokke se oorwinning die volgende aan Ndlozi geskryf: “Daar is groter mag in vrede as in geweld. Daar is groter wysheid in opbou as vernietiging. Daar is suiwerder leierskap in vereniging as in verdeling. Daar is meer klas in edelheid as in vulgariteit. Hoër standaarde is beter as laer instinkte.” Kom ons lees Fil 4:4-9 en oordink die inhoud van dié gedeelte teen die agtergrond van LeSilo se aanhaling.
Sorry, the comment form is closed at this time.