Woord vir die week
Ons lees volgende Sondag tydens die diens gedeeltes uit Nehemia. U kan in die loop van die week Nehemia in geheel lees. Let op die verskeidenheid van mense wat verantwoordelikheid geneem het vir die herbou van Jerusalem se mure en poorte. Let veral ook op die rol van gebed – daar is op verskillende maniere en by verskillende geleenthede ernstig gebid.
Sorry, the comment form is closed at this time.