Woord vir die week Woord vir die week 1 Petrus 3:8-17 dien as inleiding vir ons 40-dae reeks. Lees dit ‘n paar keer deur die week en dink na oor wat die Here vir jou wil duidelik maak.