Title Image

Woord vir die week

Woord vir die week

U kan hierdie week Prediker 3:9-15 lees met die oog die prediking volgende Sondag. “Eenvoud!” Ons gaan in besonder hieroor nadink. Terwyl u die gedeelte lees, dink ook na oor die lied van Koos du Plessis: “Eenvoud is die vreugde van die lewe. Dit is gee en neem net wat daar is. Dis dankbaar eet van elke skewe snytjie brood, wat liefde is.”

 

Sorry, the comment form is closed at this time.