Woord vir die week
Ons lees hierdie week die brief aan Filemon. Hierdie kort briefie van Paulus, weggesteek tussen Titus en Hebreërs, word maklik misgekyk. Tog is daar baie betekenis te vind in die 25 verse waaruit die briefie bestaan. Neem die tyd om in die komende week dit ‘n paar keer deur te lees en na te dink oor wat jy raaksien.
Sorry, the comment form is closed at this time.