Title Image

Woord vir die week

Woord vir die week

Ons lees volgende Sondag tydens die erediens Matteus 13:44-50. Ten opsigte van die skat en die pêrel val die aksent op die genadekarakter van die vonds. Ten opsigte van die treknet val die aksent op die doen van die wil van God. Genade en gehoorsaamheid! Ons gaan besin oor hoe hierdie twee sake met mekaar verband hou.

Sorry, the comment form is closed at this time.