Woord vir die week
Ons lees volgende Sondag tydens die erediens Johannes
20:24-29. Kom ons dink in die loop van die week na oor die volgende stelling: Fisieke sien kan ‘n mens bring tot ‘n erkenning van die waardheid (bv. “Ek gee toe julle was reg, ek sien nou Hy leef”) maar nie tot geloof en ‘n belydenis van die waarheid nie (“My Here en my God!”). Net Christus kan dit doen: die opgestane Christus met sy skeppende, lewegewende woord.
Sorry, the comment form is closed at this time.