Woord vir die week
Palmsondag, ons teks is Markus 11:1 -11. Ons fokus is op die intog van Jesus, Jesus se aankoms in Jerusalem, waar daar groot gebeure voorlê. Daar is egter iets anders agter Jesus se intog, en dit is ‘n ander intog wat op dieselfde naweek Jerusalem binne gery het. Dit is die intog van Pontius Pilates en ‘n garnisoen soldate om die Romeinse heerskappy in Jerusalem te beklemtoon. Ons gaan kyk na wat dit beteken vir die intog van Jesus op ‘n nederige donkie.
Sorry, the comment form is closed at this time.