Woord vir die week
Ons lees hierdie week Markus 12, en gaan fokus op verse 28 tot 34. Ons vier Hervormingsondag en kyk daarna deur die lens van Markus 12. Wat leer Markus 12 vir ons oor kerkwees in 2021, en wat beteken ons identiteit as Gereformeerdes vir die manier waarop Markus 12 verstaan.
Sorry, the comment form is closed at this time.