Woord vir die week
Hierdie week lees en oordink ons Efesiërs 4:25-5:5. Lees dit ‘n paar keer biddend deur. Watter van hierdie riglyne vir die nuwe lewe spreek jou op die oomblik die meeste aan. Hoekom dink jy dit is die geval?
Sorry, the comment form is closed at this time.