Title Image

Woord vir die week

Woord vir die week

U kan ter voorbereiding met die oog op volgende Sondag se erediens Psalms 42 & 43 lees. Let op die worsteling van die digter – die wisseling tussen hoop en wanhoop, tussen herinnering en gemis, tussen sekerheid en nood. Iets van die sekerheid en die hoop is nog by hom aanwesig. Daarom smag hy na God en die gemeenskap met medegelowiges. Klink / voel dit bekend? Kom ons dink daaroor na.

 

Sorry, the comment form is closed at this time.