Woord vir die week Woord vir die week In die sesde week van Paastyd staan ons stil by Johannes 15: 9 – 17. Ons dink spesifiek dan aan hierdie teks in die lig van Paastyd asook die viering van Moedersdag.