Woord vir die week Woord vir die week Hierdie week lees ons uit Psalm 74. Lees die Psalm ‘n paar keer deur. Wat resoneer met jou? Wat ervaar jy as vreemd? Dink na oor die gedeeltes wat jou bybly en bid daaroor.