Title Image

Woord vir die week

Woord vir die week

Ons fokus hierdie week op Openbaring 4: 1 -11. Lees dit deur die loop van die week ‘n paar keer rustig deur. Wat val jou op? Wat beteken die beelde wat Johannes hier sien?  Wat is die boodskap wat Johannes hier ontvang? Dink daaroor na en bring dit voor die Here in gebed.

 

Sorry, the comment form is closed at this time.