Title Image

Woord vir die Week 4 November

Woord vir die Week 4 November

Skriflesing: Fil. 4:4-7
In vers 4 lees ons: “Wees altyd bly in die Here!” Vers 5 roep ons op tot inskiklikheid teenoor ander mense. Vers 6 praat met ons oor besorgdheid. Vers 7 sê dat ons dié soort vrede kan hê wat alle verstand te bowe gaan.

Kom ons dink oor hoe die nabyheid van die Here ons omgang met ander bepaal. Waarop loop dit uit – soos by jou straatadres?

Sorry, the comment form is closed at this time.