Title Image

Woord vir die week

Woord vir die week

Ons vertoef hierdie week in die boek Klaagliedere, spesifiek Klaagliedere 3:18-33. As daar geleentheid is, lees gerus die hele boek deur voordat jy verder stilstaan by hoofstuk drie. Die boek gaan onder andere oor verlies en hartseer en terwyl jy lees kan jy ook nadink oor die verlies en hartseer wat jy dalk vanjaar beleef het. Hoe spreek Klaagliedere 3 tot jou belewenis?

 

Sorry, the comment form is closed at this time.