Woord vir die week
Ons gedeelte vir die komende week volg op vandag se prediking uit Eksodus 12: Eksodus 16 is die preekteks vir volgende week. Jy word genooi om deur die loop van die week hoofstukke 13-15 te lees en dan ‘n tydjie langer stil te staan by hoofstuk 16. Dink jouself in die posisie van die Israeliete in hierdie hoofstuk in. Wat kom by jou op?
Sorry, the comment form is closed at this time.