Woord vir die week
Ons lees hierdie week Psalms 42 & 43 met die oog op die prediking volgende Sondag. Let op hoe die pynlike gesprek van die digter met homself (2, 3, 5, 6, 7, 12; 43 : 5) verander in ‘n hoopvolle gebedsberoep op die God wat lig in die chaos stuur.
Sorry, the comment form is closed at this time.