Woord vir die week
Ons lees hierdie week die verhale van Lea, Ragel en hulle kinders in Genesis 29 en 30. Lees die verhaal ‘n paar keer rustig deur en staan stil by dit wat jou tref en dink verder daaroor na. Plaas jouself ook in die skoene van Ragel en / of Lea: Wat sou jy beleef as jy moes deurmaak wat hulle elkeen deurgemaak het?
Sorry, the comment form is closed at this time.