Title Image

Woord vir die week

Woord vir die week

Genesis 32:22-31
Die verhaal van Jakob se worsteling met die vreemde man in die Jabbokdrif is aangrypend. Hulle beland in ‘n geveg en uiteindelik slaan die man hom op die heup, só dat hy vir altyd mank sou loop. Die gebeurtenis verander hom nie net fisies nie, maar ook geestelik, moreel en verhoudingsgewys. Ons kan in hierdie tyd goed identifiseer met die gebeure van daardie nag in die Jabbokdrif.

Sorry, the comment form is closed at this time.