Title Image

Woord vir die week

Woord vir die week

Rom. 8:1-17 Daar is ons eie menslike aard… en dan is daar ʼn lewe deur die Gees

 As ons net vanuit ons menslike werklikheid oor onsself dink, gaan ons net soos almal wees- net mense. Maar wanneer ons vanuit die die werklikheid van die opstandingskrag van Christus dink- dan is daar veel meer in ons lewe moontlik. Die bekende teoloog en outeur van The Message, Eugene Peterson, het gesê: “The Christian life begins as a community that is gathered at the place of impossibility, the tomb.” Dit is ‘n goeie sleutel om oor die betekenis van ons teks na te dink. Hierdie Skrifgedeelte open vir ons die opsies van ‘n opstandingslewe.

 

Sorry, the comment form is closed at this time.