Title Image

Woord vir die week

Woord vir die week

Matteus 11:16-19, 25-30

In verse 29 en 30  lees ons dat Jesus sê: “Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.” Wat is die aard van hierdie juk en wat moet ons van Jesus leer?

 

Sorry, the comment form is closed at this time.