Woord vir die week
Ons betree eerskomende Sondag Koninkrykstyd. Dit strek van die eerste Sondag ná Pinkster (Drie-eenheidsondag) tot die laaste Sondag voor Advent (Christus die Koning-Sondag). Ons lees hierdie week Romeine 8:18-30 en dink na oor die werk van die Vader, Seun en Heilige Gees in ons lewens terwyl ons sugtend op weg is.
Sorry, the comment form is closed at this time.