Woord vir die week 18 November
Kerstyd is musiektyd! Ons nooi u na ons Kerssangdiens op 25 November om 9:00 by die NG Kerk Welgemoed.
Die tema is: Die Krip – Kruis – Tafel – Wêreld.
Dit sal ‘n kindervriendelike erediens wees met jonk en oud wat deelneem en saamsing.
Soliste wat optree: Anke Ermel, Wilhelm Lichtenberg, Stephan le Roux en Elsa Klopper.
Daar is ‘n acapella-groep 8MC asook ‘n kamerorkes onder leiding van Riaan Steyn met Chad Hendricks as dirigent.
Nooi familie en vriende saam na hierdie viering van
Christus se geboorte.
Die deure en toegang na die kerk vir die
kerssangdiens sal eers vanaf 08:35 oop wees omdat die musikante nog vooraf oefen.
Sorry, the comment form is closed at this time.