Title Image

Woord vir die week

Woord vir die week

Sleutelteks: Eksodus 17:1-7

Ander tekste: Genesis 21:19-20; Rigters 15:18-19 &
2 Konings 3:4-27

Miskien is u in die woestyn. Miskien dors u na uitkoms. In Eksodus lees ons van ‘n rots wat water gee. Lees ook die ander gedeeltes en dink na oor hoe God ons dors (kan) les.

 

Sorry, the comment form is closed at this time.