Woord vir die week
Teks: Gen. 2:15-17 en 3:1-7
Die Here se tuin is ‘n plek waar lewe moontlik is. Maar dit is ook die plek waar die mens se broosheid sterk na vore tree. Volgende Sondag is die eerste Sondag in Lydenstyd. Kom ons dink na oor ons eie broosheid en hoe Jesus op sy lydensweg met ons identifiseer het.
Sorry, the comment form is closed at this time.