Woord vir die Week 11 November
Lees Lukas 15:11-32.
Klim in die storie in en ervaar die gebeure en emosie. Dink na oor die Vader se liefde vir die oudste en die jongste seun. Watter geskenke van liefde ontvang jy elke dag uit God se hand?
Sorry, the comment form is closed at this time.