Title Image

Woor vir die week

Woor vir die week

Eksodus 20

 

Eksodus 20 is een van die teksgedeeltes wat so populêr is die meeste van ons dit saam met ons moedersmelk inkry, selfs mense wat nie gelowiges is nie ken die 10 gebooie, of ten minste gedeeltes daarvan.  Vir baie mense is dit amper ‘n geloofsbelydenis, baie mense buite die kerk verstaan di tamper as die kerk se geloofsbelydenis.

Omdat dit ‘n lys reels is van moets en moenies ervaar baie mense dit negatief: aan die een kant omdat dit gesien word as ‘n tipe van “pretbederwer”, aan die ander kant omdat dit baie gebruik is as ‘n stok om mense mee te slaan, veral in die verlede.  Is hierdie 10 gebooie ‘n geloofsbelydenis, is dit ‘n stok om mense mee te slaan? Gaan dit net oor ‘n lys van wat reg en verkeerd is?

 

Sorry, the comment form is closed at this time.