Title Image

Seniorklub

NGK Welgemoed

Seniorklub

Die Seniors van hierdie gemeente is nog lank nie oud of koud!

‘n Baie aktiewe Seniorklub sorg vir uitstappies, boekbesprekings, byeenkomste en vele meer.

Om meer uit te vind omtrent die aktiwiteite van die  Seniorklub, kontak gerus vir Marcel van der Walt op 0219139369.

Hou die Welgenoot dop vir die volgende byeenkoms.