Hemelvaart en Pinkster 2021
“Die Gees en grenslose liefde”
Kom vier saam die werk van die Gees in ons lewens tydens ons Pinksterdienste. Ons begin met Hemelvaart op die 13de Mei om 19:15. Sondag die 16de se aanddiens begin om 18:30,
terwyl die res van die Pinksterdienste om 19:15 geskied. U kan in persoon by die kerk bywoon of aanlyn inskakel.
Hemelvaart
“Tot julle voordeel”
Ds. Wouter van Velden
Johannes 16:5-15
1.Sondagoggend
Dié vrug…
Ds. Heerden van Niekerk
Galasiërs 5:22/Efesiërs 3:14-19
2. Sondagaand
Gestaltes van die liefde
Ds. Heerden Van Niekerk
Galasiërs 5:22/Efesiërs 3:14-19
3.Maandagaand:
Anderkant vrees
Ds. Nelis Jv Rensburg
Romeine 8:15
4.Dinsdagaand
Gedring deur die liefde
Ds. Wouter van Velden
2 Korintiërs 5:14
5.Woensdagaand
Gegee om te gee
Ds. Jakkie Strachan
1 Korintiërs 12
6.Donderdagaand
Getroos
Ds. Jakkie Strachan
Johannes 16:5-15
7.Pinksterfees
Taal vir die woordloses
Ds. Nelis Jv Rensburg
Romeine 8:26-28
Sorry, the comment form is closed at this time.