Woord vir die week
Ons lees hierdie week Prediker 11:7 – 12:8. Alles kom tot niks, sê die Prediker, alles kom tot niks. Ons lees hierdie woorde van Prediker anders vandag as wat ons dit drie maande gelede sou gelees het, omdat ons in
Woord vir die week
Ons betree eerskomende Sondag Koninkrykstyd. Dit strek van die eerste Sondag ná Pinkster (Drie-eenheidsondag) tot die laaste Sondag voor Advent (Christus die Koning-Sondag). Ons lees hierdie week Romeine 8:18-30 en dink na oor die werk van die Vader, Seun en
Pinksterprogram 2020
Aanddienste is om 19:15 behalwe Sondag 24 Mei is om 18:30 Sondagoggend:Die sabbat: Vreugde, frustrasie of irrelevant? Sondagaand: ’n Verbondsverhouding en ‘n nuwe samelewing Maandag: Verbondsmense, nie produksiemiddele nie Dinsdag: Tyd vir asem skep Woensdag: Werktuig in die hand van
Woord vir die week
Pinkster 2020 Hierdie jaar val Pinksterfees op die 31ste Mei. Ons sal oudergewoonte die week voor dit Pinksterdienste hê. Vanjaar sal ons ongelukkig nie in die kerk kan bymekaar kom en die sop en brood na die tyd saam geniet nie
Woord vir die week
Lukas 10: 25 -37 Ons lees hierdie week Lukas 10: 25 - 37. Dit is een van die bekendste, dalk ook geykste Bybelgedeeltes. Maar die Bybel het 'n manier om ons te verras, selfs met dit wat ons dink ons heeltemal ken of verstaan.
Woord vir die week
Ons lees hierdie week Johannes 21:1-14 met die oog op die Woordverkondiging volgende Sondag. Jesus verskyn vir ‘n derde keer aan die dissipels nadat Hy uit die dood opgewek is. Te midde van onsekerheid oor die toekoms, midde-in die naakte
Woord vir die week
Teks: 1 Petrus 1:3-9 Vers 3: “In sy groot ontferming het Hy (God) ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ‘n lewende hoop …” Kom ons oordink die komende week die
Woord vir die week 15 Maart 2020
Ons staan hierdie week by Matteus 8:1-17 stil. Lees die gedeelte ‘n paar keer deur. Watter een van die drie kort verhale tref jou die meeste? Hoekom? Wat wil die Here dalk daardeur vir jou duidelik maak?
Woord vir die week
Sleutelteks: Eksodus 17:1-7 Ander tekste: Genesis 21:19-20; Rigters 15:18-19 & 2 Konings 3:4-27 Miskien is u in die woestyn. Miskien dors u na uitkoms. In Eksodus lees ons van ‘n rots wat water gee. Lees ook die ander gedeeltes en dink na oor
Woord vir die week
Teks: Gen. 2:15-17 en 3:1-7 Die Here se tuin is ‘n plek waar lewe moontlik is. Maar dit is ook die plek waar die mens se broosheid sterk na vore tree. Volgende Sondag is die eerste Sondag in Lydenstyd. Kom ons