Woord vir die Week
Ons bly in die komende week in die Bergrede. Gemeentelede word genooi om in die week ‘n paar keer Matteus 7:1-12 deur te lees en dit te oordink. Ons lees dit dan weer in die erediens volgende Sondag.
Woord vir die week
Ons lees hierdie week Openbaring 21 en 22. Ons dink na oor die rol van die toekoms in die hede. Oor hoe ons verstaan van die toekoms ons eie hede beïnvloed.
Woord vir die week
Dr. Tanya van Wyk skryf in die Die Burger (4 Mei 2022) die volgende: Daar is soveel dae wat ek moet opstaan terwyl alles in my skree om te bly lê of wanneer ek stil moet staan wanneer ek wil
Woord vir die week
Volgende week sentreer die erediens om Psalm 30. Jy word genooi om in die week wat kom ‘n paar keer met hierdie gedeelte stil te staan. Dink daaroor na en wat die Here daardeur vir jou wil sê.
Woord vir die week
Ons lees volgende Sondag tydens die erediens Johannes 20:24-29. Kom ons dink in die loop van die week na oor die volgende stelling: Fisieke sien kan ‘n mens bring tot ‘n erkenning van die waardheid (bv. “Ek gee toe julle was
Woord vir die week
Palmsondag, ons teks is Markus 11:1 -11. Ons fokus is op die intog van Jesus, Jesus se aankoms in Jerusalem, waar daar groot gebeure voorlê. Daar is egter iets anders agter Jesus se intog, en dit is ‘n ander intog
Woord vir die week
Skriflesing: Matteus 26:36-46 Hierdie teks handel oor Jesus se gebedsworsteling in Getsemane. Hoe moet ons hierdie benoudheid en angs van Christus in Getsemane verstaan? Kom ons dink hierdie week daaroor na.
Woord vir die Week
Ons reis hierdie week verder met die tekste wat vandag in die preek ter sprake gekom het. Ons volg die ritme van die “daily office” (sien die gespreksgids). Die gedeeltes is: 1 Johannes 4:7-21 Efesiërs 3:14-19 Galasiërs 5:22-26
Woord vir die week
“God is Liefde!” juig ons harte, en bedink wat liefde doen… Dit is volgende Sondag die tema vir week 1 van ons 40Dae-veldtog. U kan ter voorbereiding die sleuteltekste lees, naamlik 1 Johannes 4:7-21; Efesiërs 3:14-19 & Galasiërs 5:22-26.
Woord vir die week
Ons fokus hierdie week op die begin van die profeet Jeremia se verhaal en lees uit Jeremia 1:1-10. Neem deur die loop van die week tyd om 'n paar keer biddend deur die gedeelte te lees. Wat is dit wat