Boodskap vir die week
Skriflesing: 2 Korintiërs 5:11-21 & Handelinge 1:8 Wanneer ‘n mens die liefde van Christus leer ken word jy daardeur verander. Jy kan nie meer dieselfde bly nie. Jy moet oorgaan tot aktiwiteit. Jy moet vir Christus lewe. Om vir Christus te lewe
Boodskap vir die week.
Skriflesing: Genesis 1:27-28; 12:3 & 2 Korintiërs 5:14-17 Ons is geskape na die beeld van God. Dit beteken dat ons Sy verteenwoordigers op aarde is. Hy wil ons gebruik om na die wêreld en al die bronne wat dit bevat op
Boodskap vir die week
Vrymaker Vryheid is een van daardie voorregte wat ons eers moes verloor voordat ons dit regtig na waarde kon skat. Tydens die grendeltyd het ons skielik besef wat ons gehad het. Net die verlies aan vryheid om te kan beweeg en
Winter Saaier
Liewe VriendDie inperkingsregulasies weens Covid-19 het daartoe gelei dat ons nie vanjaar ons winter uitgawe van Die Saaier kon druk en pos nie. Ons vra om verskoning vir die ongerief aangesien ons besef dat baie van ons ondersteuners dit geniet
Boodskap vir vandag
Ons beskryf die maatreëls wat tans in ons land getref is as ‘n “inperkingstydperk” of ‘n “grendeltydperk”. Soos al verskeie keer oor die laaste paar weke gesê is, is dit ‘n uitdagende tyd. Die verlenging van die inperkingstydperk na die aanvanklike
Boodskap vir die week
Boodskap vir vandag Teks: 1 Pet 1:3-9 Petrus sê aan die einde van vers 3: “Nou het ons ‘n lewende hoop …” Hoop is iets wat ‘n mens laat dink aan die toekoms. Hoop in ons sin van die woord druk onsekerheid