Basaar – 15 Januarie 2023
“Save the date” Ons hou die 24ste Maart basaar! Teken die datum aan en dink solank oor waar jy betrokke wil wees. Meer inligting volg binnekort
Familiediens en kategeseinskrywing – 15 Januarie 2023
Familiediens en kategeseinskrywing Volgende Sondag 22ste kom ons almal in die kerk bymekaar vir die Familiediens wat die kategese vir die jaar afskop. Diegene wat nog nie aanlyn ingeskryf het nie, sal dan kan inskryf en na die diens eet ons
Kerssangkonsert 13 Desember 2018
PROGRAM Herders op die Ope Velde (ML/AE/WL/SLR) Ring the Bells (WL) Ave Maria (AE) Somerkersfees (ML) Cantique Noël / Met Middernag (WL/SLR/AE/Tutti) White Christmas (SLR) Abendsegen (ML/WL) Die Heiland is Gebore (SLR/AE) Es ist ein Ros entsprungen (ML) The Holy City (WL) Maria Wiegenlied (AE) O die Goeie Tyding (SLR & Gehoor) Kom
Kerssangdiens 25 November 2018
Kerstyd is musiektyd! Ons nooi u na ons Kerssangdiens op die 25ste November om 9:00 by die NG Kerk Welgemoed. Die tema is: Die Krip – Kruis – Tafel – Wêreld. Dit sal ‘n kindervriendelike erediens wees met
Tiendemaand Dankoffer 2018
TIENDEMAAND DANKOFFER 2018 "Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te